Welkom by MuziKidz

Ons Stel Bekend MuziKidz Aanlyn!

MuziKidz Aanlyn is ‘n digitale kleutermusiekprogram vir kinders van 18 maande-7 jaar. Deur sing, dans en beweging word musikale konsepte sommer vinnig aangeleer. Lesse word vooraf opgeneem en gereeld op die MuziKidz platform gelaai.

Skryf vandag nog in!

Gratis Les

‘n Voorsmaak van wat vir jou en jou kleuters wag op MuziKidz Aanlyn

Wie is ons?

“To teach a child an instrument without first giving him preparatory training and without developing singing, reading and dictation to the highest level along with the playing is to build upon sand.”-Zoltan Kodály

Stay informed! Visit the SA Department of Health’s website for COVID-19 updates: www.sacoronavirus.co.za